Klofie Boekwinkel

Welkom by Klofie Boekwinkel

Bestellings open op 18 Sep 2026

Hoe plaas ek 'n bestelling?

1. Bestaande rekeninghouers, gebruik epos adres wat op vorige stelsel geregistreer is, om in te teken. 2. Druk "Wagwoord vergeet", volg die nodige stappe. 3. Maak seker dat die leerders se name en grade korrek is vir 2027. 4. Druk "Plaas bestelling", kies leerder. 5. Druk "Kies items", kies die nodige items. 6. Druk "Kontroleer bestelling". 7. Druk "Gaan voort na betaling". 8. Kies versendingsmetode.

Bankbesonderhede

Rekeningnaam
D & J Stationers t/a Klofies Boekwinkel
Bank
Standard Bank
Rekeningnommer
411017462
Takkode
01464500

Kontak ons

Telefoon
083 793 2858
E-pos
klofies@dandjstationers.co.za
Adres
Brakfontein Padstal in Heritage Hill Estate, Louwlardia, Stand 70-390, Farm Brakfontein.

Besigheidsure

Kontak die winkel vir huidige besigheidsure.

Afleweringsopsies

Afhaalopsie 1. Pakkette kan slegs afgehaal word, indien die boekwinkel u in kennis gestel het, dat die pakket gereed is. 2. Afhaal van pakkette kan slegs per afspraak gereël word. Boekwinkel reik toegangskode uit, wat geldig is vir 24-uur. NB - Geen toegang tot boekwinkel sonder toegangskode. (Geen kode kan verkry word met aankoms by Heritage Hill Estate se toegangshek). 3. Verpakking vind plaas vanaf 16 November 2026, volgens betalingsdatum.